Using animal activity to detect disease
Recent Posts
- HAY BALES AND FOOD DONATION TO ANIMAL WELFARE
- Afimilk – Vital know-how in every drop
- Herd Management and Milk Quality
- Optimising your milking equipment
- Hi-Tech Herds
- Using animal activity to detect disease
- Earn a small fortune by using frozen, quality-checked colostrum for your calves
- Afimilk, together with Waikato Wins Huge Bid in China
Testimonial
Hierdie is my eerste melkstal en dit is ‘n plesier om so te melk. Ek het slegs goeie na-verkope diens ontvang en ek is bly dat daar ‘n nabye tak in Cradock is. Dit verseker my gemoedsrus. Alles wat geïnstalleer is verseker dat die melkproses glad verloop. Alles werk foutloos, alhoewel ek nie sê dit sal nooit breek nie. Daarom is die beskikbaarheid van welopgevoede tegnici vir my belangrik. Die feit dat die mense waarmee ek melk gelukkige Waikato-gebruikers is, maak my gelukkig dat ek ook Waikato gebruik. Louie het my met baie gehelp en ons is vreeslik in ons skik met ons keuse.